Distriks Skaakprysuitdeling

Die o/11A skaakligaspan was Ligawenners en Distriksnaaswenners. Andries Greeff, Danielle Terblanche, Zanco Gouws, Annabel Kleijnhans. Afwesig op foto: Joandré Smit en Miné Jordaan. Die o/13 Dogterspan is Distrikswenners! Anja Terblanche, Danielle Terblanche, Annabel Kleijnhans, Michelle Coetzee. Afwesig op foto: Gabriella Nagel, […]

Read more →

Tennis 2021

Carmi Scheepers + Jana Nelson = 4de Dogtersafdeling Lennard Marchant + Logan van Wyk = 3de A-liga Bismarck Rall + Jaco du Plessis = 4de B-liga Quade Veldtman = 11de uit 12 Skole 11 September het hierdie seunspan aan die […]

Read more →

Anja Terblanche Skaakprestasies

Anja Terblanche is verkies as reserwe vir die o/13 Ekurhuleni-Noord Skaakspan wat aan die Gauteng Skaaktoernooi gaan deelneem. Anja Terblanche is uitgenooi om aan die SOCHINI SOCIAL COHESION GAMES se skaakuitdunne deel te neem. Tydens die toernooi is Anja tot […]

Read more →