Redenaars presteer tydens Nasionale deelname

Tydens die Redenaars se Nasionale Redenaarskompetisie, het die Rynies pragtig presteer! Carmi Scheepers – 1ste plek in Afrikaanse redenaars Darius Kriel – 2de plek in Afrikaanse redenaars Michael Nagel – 3de plek in Public Speaking Graad 1 Spanredenaars: Vené Kriel, […]

Read more →

Rynie Kunstenaars presteer

Cara-Lynn Myburgh in gr. 1 was ook ‘n ITEMWENNER! Cara-Lynn het ook 96% by Vivartè-Kunswedstryd vir haar kunswerk gekry. Die Rynie Kunsklub het ook aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was 14 ITEMWENNERS plus nog 10 kunswerke wat na […]

Read more →

Rynies sê hulle sê

Die Rynies-redenaars het aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem. Die graad 1 Spanredenaars asook die Graad 4 en Graad 5 Spanredenaars tree as ITEMWENNERS uit die stryd!! Maak skakel oop om volledige uitslae te sien. Redenaars en Public Speaking Rondte […]

Read more →
seniorredenaars2020

Seniorredenaars 2020

Graad 4: 1. Mieke du Toit 2. Danielle Terblanche 3. Annabel Kleijnhans Graad 5:    1. Suné Venter 2. Cara Bieseman  3. Annabelle Lemmer  Graad 6:          1. Luke Schwulst 2. Tiaan Nell 3. Carmi Scheepers Graad […]

Read more →
wereldbiddag 5

Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2020

Die juffrouens, ouma’s, mammas en tannies het saam met al die Rynie-dogters die Wêreldbiddag vir vroue gevier. Die Bybelstudie isdeur die vroue van Zimbabwe uitgewerk. Die boodskap was: Staan op, tel jou goed op en loop! ‘n Bedrag van R3000 is […]

Read more →