Rynie Kunstenaars presteer

Cara-Lynn Myburgh in gr. 1 was ook ‘n ITEMWENNER! Cara-Lynn het ook 96% by Vivart√®-Kunswedstryd vir haar kunswerk gekry. Die Rynie Kunsklub het ook aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was 14 ITEMWENNERS plus nog 10 kunswerke wat na […]

Read more →