Rynies sê hulle sê

Die Rynies-redenaars het aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem. Die graad 1 Spanredenaars asook die Graad 4 en Graad 5 Spanredenaars tree as ITEMWENNERS uit die stryd!! Maak skakel oop om volledige uitslae te sien. Redenaars en Public Speaking Rondte […]

Read more →