cupcakekopers1

Cupcakes of HOPE

Rynies het Vrydag, 14 Februarie, aan ‘n omgeeprojekCUPCAKES OF HOPE deelgeneem. Rynies sê baie dankie aanLizette Liebenberg, Marelize Hoffmann en Bianca du Plessis wat saam met nog Rynie-mamma’s al die cupcakes verkoop het. Rynies het ‘n bedrag van R11 500ingesamel om te help […]

Read more →
portaal3

Is dit ‘n Hotel?

Nee! Dis Laerskool Rynfield se nuwe voorportaal!!Ons Rynies wil BAIE DANKIE sê vir 2019 se Leerderraad wat hierdie nuwe voorportaal moontlik gemaak het!

Read more →
graad1erewag

Nuwe graad 1’s se eerste dag

Die nuwe leerderraad het ‘n erewag gevorm vir vanjaar se nuwe graad 1’s.Party graad 1’s geniet solank die klimraam!Baie welkom aan elke Graad 1 Rynie!!! Kyk gerus op die Communicator vir nog foto’s.

Read more →