Aandag alle Rynie-skaakspelers!!
Skaakbrief 2021 Druk asb op skakel om DRINGENDE skaakbrief te lees. Indien jy voor jou rekenaar/foon/tablet sit om skaak aanlyn te speel en jy voel lus om “skaak-erig” te lyk, kom koop ‘n Rynie-skaakpet @R100 by Juffrou Adri. 🙂
Read more →