o13oosgauteng

Hokkieprestasies

Baie geluk aan die o/13 Hokkiespan wat as naaswenners tydens die Oos-Gautenguitspele bekroon is! Die o/12 Hokkiespan is ligawenners en behaal ‘n 3de plek tydensdie Oos-Gautenguitspele. Die o/11 Hokkiespan is liga-naaswenners en behaal ‘n 8ste plek tydens die Oos-Gautenguitspele. Die o/10 […]

Read more →