Rynies speel Aanlyn-skaaktoernooi

‘n Paar Rynie skaakspelers het aanlyn by Lichess geregistreer en aan ‘n skaaktoernooi deelgeneem. Die o/11’s en o/13’s het pragtig presteer en uitslae is as volg: Michelle Coetzee¬†– 8ste plek Dogters o/9 Andries Greeff – 2de plek Seuns o/11 (ontvang […]

Read more →
o9rynieskaak

Rynie o/9 Skaak 4de in SA!

Terwyl almal nog met vakansie was, het hierdie o/9 skaakspelersaan die SAJCC deelgeneem. Na 2 dae en 5 rondtes skaak, eindighulle 4de in Suid-Afrika! Pragtig!

Read more →