Redenaars presteer tydens Nasionale deelname

Tydens die Redenaars se Nasionale Redenaarskompetisie, het die Rynies pragtig presteer!

Carmi Scheepers – 1ste plek in Afrikaanse redenaars

Darius Kriel – 2de plek in Afrikaanse redenaars

Michael Nagel – 3de plek in Public Speaking

Graad 1 Spanredenaars: Vené Kriel, Josua Kleijnhans, Cara-Lynn Myburgh, Hein Hoffmann.

Graad 4 Spanredenaars: Miné Jordaan, Mieke du Toit, Annabel Kleijnhans, Darius Kriel.

Graad 5 Spanredenaars: Cara Bieseman, Arno du Toit, Keagan Hills, Gabriella Nagel.

Die Graad 1, 4 en 5 Spanredenaars behaal ‘n eerste plek in Nasionale deelname!! Welgedaan, Rynies!!