Rynie Kunstenaars presteer

Cara-Lynn Myburgh in gr. 1 was ook ‘n ITEMWENNER!

Cara-Lynn het ook 96% by Vivartè-Kunswedstryd vir haar kunswerk gekry.

Die Rynie Kunsklub het ook aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was 14 ITEMWENNERS plus nog 10 kunswerke wat na die Forte-rondte deurgedring het!

Maak skakel oop om volledige uitslae te sien.

Kuns Con Spirito 2020