Rynies sê hulle sê

Die Rynies-redenaars het aan die Con Spirito Kunswedstryd deelgeneem.

Die graad 1 Spanredenaars asook die Graad 4 en Graad 5 Spanredenaars tree as ITEMWENNERS uit die stryd!!

Maak skakel oop om volledige uitslae te sien.

Redenaars en Public Speaking Rondte 2