Rynies speel Aanlyn-skaaktoernooi

‘n Paar Rynie skaakspelers het aanlyn by Lichess geregistreer en aan ‘n skaaktoernooi deelgeneem. Die o/11’s en o/13’s het pragtig presteer en uitslae is as volg:

Michelle Coetzee – 8ste plek Dogters o/9

Andries Greeff – 2de plek Seuns o/11 (ontvang ‘n medalje)

Danielle Terblanche – 3de plek Dogters o/11 (ontvang ‘n medalje)

Gabriella Nagel – 6de plek Dogters o/11

Annabel Kleijnhans – 8ste plek Dogters o/11

Anja Terblanche – 1ste plek Dogters o/13 ( ontvang ‘n medalje)

Shaun Fourie – o/13 Seuns behaal ‘n 14de plek.